book-icon Uitgawe 19 Augustus 2021

Musikante skep liedjies van hoop midde-in covid-krisis

akkreditasie
covid-19
covid-19

Nadat Angelique verlede jaar met haar debuut beïndruk het, is sy nou terug met haar derde enkelsnit. Hierdie een is uit trane gebore, vertel die blondekopsangeres van Johannesburg.

In November verlede jaar het een van haar beste vriende by die dood omgedraai toe hy weens covid-19 in ’n waakeenheid opgeneem is. Daarna het ’n paar van haar kennisse gesterf. Sy self het verlede maand positief getoets vir die coronavirus en was omtrent sewe dae lank platgetrek.

Dié enkelsnit is ’n sterk popballade wat met meesleurende kitaarspel begin, maar rock-ondertone tree gou dramaties na vore. Hierdie nommer behoort binnekort gereeld oor die luggolwe gehoor te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees