Deel

Op ons speellys: 5 nuwe liedjies deur Rita Li, Zaan Sonnekus en kie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Musiek. Foto: Verskaf
Musiek. Foto: Verskaf

’n Smeulende popliedjie wat ’n vorige liefdesverhouding in herinnering roep. Sy sing oor die plekke waar hulle was, asook van die ­fisieke aspekte van haar eks, soos die lyne van sy lyf.

“Dink aan jou lyne” is die derde enkelsnit van Rita Li se album Roekeloos verlief. Dit  was binne dae onder die topvyf- plaaslike liedjies op Apple se trefferlys.

Sy derde enkelsnit is ’n pop- en dansliedjie wat daaroor gaan om die klein dingetjies in die lewe te waardeer, al gaan dit soms dol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees