book-icon Uitgawe 7 Junie 2018

Opkomende ster Storm is vinnig op pad boontoe

akkreditasie
Sy jongste liedjie is Can You Feel It, genoem.
Foto: Johan Venter
Sy jongste liedjie is Can You Feel It, genoem. Foto: Johan Venter

Storm se loopbaan het op 16 vlam gevat toe sy debuutsnit, Keep Calm, die no. 1-plek op trefferlyste haal.

Die 19-jarige boorling van Johannesburg het al van Italië tot in Australië naam gemaak, maar met sy jongste liedjie, Can You Feel It, wil hy nou daarop fokus om ’n bekende naam in Suid-Afrika te word.

En die sanger, wie se regte naam Storm Harrison is, is vinnig op pad om dit reg te kry, want dié liedjie boer reeds op plaaslike radiostasies se speellyste.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees