book-icon Uitgawe 6 Desember 2018
Deel

Van Gert Koevert tot Sunel – langpad-liedjies vir jou

akkreditasie

Dit is die sanger met die slaapkameroë se vierde album.

Die titelsnit en Speel die Musiek is moderne popliedjies wat die voete sal laat jeuk en die dansvloere sal laat lewe kry.

Sy weergawe van Bon Jovi se treffer Bed of Roses is minder suksesvol, maar Sound of Silence (Simon & Garfunkel) is ’n lekkerte op die oor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees