book-icon Uitgawe 12 Augustus 2021

HG onthou blokraaie se begindae – nou speel ons aanlyn saam

akkreditasie
Jy kan Huisgenoot se blokraaie,
woordsoeke, sudoku’s
en koderaaisels nou ook aanlyn
doen! Foto: Verskaf.
Jy kan Huisgenoot se blokraaie, woordsoeke, sudoku’s en koderaaisels nou ook aanlyn doen! Foto: Verskaf.

Bekendes spot dikwels dat jy eers régtig beroemd is as jou foto in ’n Huisgenoot-fotoblokraai verskyn het. Die voorblad is een ding, maar as jy eers ’n blokraai haal, is jy volksbesit.

Huisgenoot se blokraaie is immers al dekades lank ’n hoeksteen van ons suksesresep en immergewild onder generasies lesers.

Hoekom? Dit bied vermaak, laat jou ontspan én dit maak en hou jou slim. Dit toets nie net jou Afrikaanse woordeskat en taalkennis nie; dit leer jou dikwels met elke raaisel iets nuuts.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees