Huisgenoot Blokraaibestes: Hier is die eerste episode se blokraaie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Het jy na die eerste episode van ‘Huisgenoot Blokraaibestes’ gekyk? Toets jou kennis en kyk of jy self die blokraaie uit gisteraand se program kan baasraak.
Cintaine Schutte is die aanbieder van Huisgenoot Blokraaibestes.
Cintaine Schutte is die aanbieder van Huisgenoot Blokraaibestes. Foto: Verskaf.

Tydens die eerste episode van Huisgenoot se nuwe vavraprogram, Huisgenoot Blokraaibestes, het Etnah Wolfaardt, Ria Odendaal en Este Koorts teen mekaar meegeding. Este het die eerste ronde gewen en dring nou deur na die semi-finaal van die eerste seisoen. 

Toets jou blokraaivernuf!

Ken jy die antwoorde van die episode se blokraaie? Hier onder is die skakels na die vyf blokraaie. Jy kan dit aanlyn invul en kyk hoe jy sou vaar. 

Ronde 1

Raaisel 1

Ronde 2

Raaisel 1

Raaisel 2

Raaisel 3


Ronde 3

Raaisel 1

Jy kan die einste blokraaie ook as ’n PDF aflaai en uitdruk as jy dit eerder op papier wil invul. 

  • Kyk Huisgenoot Blokraaibestes elke Maandagaand om 20:00 of Sondae om 11:00 op VIA (kanaal 147).
  • Lus vir nog blokraaie? Besoek www.huisgenootraaisels.co.za om blokraaie, sudoku, koderaaisels en woordsoeke aanlyn te voltooi. 
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees