Deel

‘Huisgenoot Blokraaibestes’: Hier is Maandag 14 Februarie se blokraaie en antwoorde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Het jy die jongste episode van 'Huisgenoot Blokraaibestes' gekyk? Toets jou kennis en kyk of jy self die blokraaie uit dié episode kan baasraak.

Toets jou blokraaivernuf!

Ken jy die antwoorde van die episode se blokraaie? Hieronder is die skakels na die vyf blokraaie. Jy kan dit aanlyn invul en kyk hoe jy sou vaar.

Ronde 1

Raaisel 1

Ronde 2

Raaisel 1

Raaisel 2

Raaisel 3

Ronde 3

Raaisel 1

Jy kan die einste blokraaie ook as ’n PDF aflaai en uitdruk as jy dit eerder op papier wil invul.

  • Kyk 'Huisgenoot Blokraaibestes' elke Maandagaand om 20:00 of Sondae om 11:00 op VIA (DStv-kanaal 147).
  • Lus vir nog blokraaie? Besoek www.huisgenootraaisels.co.za om blokraaie, sudoku, koderaaisels en woordsoeke aanlyn te voltooi. 

Foto’s in die blokraaie: Gallo Images/Reuters en Gallo Images/Getty Images.


heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees