‘Huisgenoot Blokraaibestes’: Hier is Maandag 24 Januarie se blokraaie en antwoorde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dink jy jy kan beter vaar as die deelnemers van episode drie? Wel, toets jou blokraai-vaardighede en kyk of jy reg was!

Die deelnemers Annie Klopper, Annie Brits en Zelda Bantam het mekaar die stryd aangesê in die derde episode van Huisgenoot Blokraaibestes. Annie Klopper het eindelik deurgedring na die halfeindronde van die eerste seisoen.

Toets jou blokraaivernuf!

Ken jy die antwoorde van die episode se blokraaie? Hier onder is die skakels na die vyf blokraaie. Jy kan dit aanlyn invul en kyk hoe jy sou vaar. 

Ronde 1

Raaisel 1

Ronde 2

Raaisel 1

Raaisel 2

Raaisel 3

Ronde 3

Raaisel 1


Jy kan die einste blokraaie ook as ’n PDF aflaai en uitdruk as jy dit eerder op papier wil invul.

  • Kyk ‘Huisgenoot Blokraaibestes’ elke Maandagaand om 20:00 of Sondae om 11:00 op VIA (kanaal 147).
  • Lus vir nog blokraaie? Besoek www.huisgenootraaisels.co.za om blokraaie, sudoku, koderaaisels en woordsoeke aanlyn te voltooi. 


Jongste uitgawe

19 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees