book-icon Uitgawe 9 Julie 2020

Huisgenotjies: Die voordele van ’n masker

akkreditasie

Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images

Ek sien Nasa en SpaceX het ’n paar ruimtevaarders na die Internasionale Ruimtestasie gestuur. Daardie mense neem sosiale distansiëring darem baie ernstig op.

Dis die inperking, maar Mike bedink ’n waterdigte plan om ’n bietjie saam met sy vriende te kan kuier.

Kort daarna ontvang ’n klompie van hulle die volgende uitnodiging per Whats-App: “Kom maak ’n draai by my huis. Elkeen moet ’n graaf en ’n hark saambring vir tuinwerk. Elkeen sal met bier en ’n bord braaivleis daarvoor betaal word. Oor die res van die vergoeding sal ons onderhandel terwyl ons ons ná werk warm maak om ’n vuurtjie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees