Die gemoedstemming is vandeesweek positief, en dit lyk asof meer geld uit die niet beskikbaar is, danksy ’n gelukslag of ’n geskenk.
Dit is nie in jou aard om alles op een slag te blaas nie, maar kies ’n bederf vir jou en jou lewensmaat/eggenoot wat jy weet hulle sal waardeer.