Met Venus, die planeet van liefde en toegeneentheid, wat tans deur die vrygewige Jupiter ondersteun word, kan jy vergewe word as jy dink dat die wêreld vir jou oopstaan.
Deel jou vrygewigheid en groothartigheid met dié wat minder as jy het, hetsy op ’n praktiese of emosionele vlak.