book-icon Uitgawe 24 November 2022

Jou sterre vir die week – 24 November 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
22 Jul – 22 Aug
22 Jul – 22 Aug

Daar is hoop op die hori­son sodra jou heersende planeet, Jupiter, op die 24ste uit sy agteruitbeweging kom. Daarby val die nuwemaan op dieselfde dag in jou teken, wat inderdaad dui op ’n nuwe begin.

Die geheim is om op jouself en jou eie geluk en prestasies te fokus, want daar is min wat jy nou kan doen om die bui waarin jou maat/gade op die oomblik is, te swaai. Gee hulle tyd om op hul eie beter te raak. 

Moenie toelaat dat ’n kollega jou vandeesweek ontstel nie, veral aangesien hy/sy graag ’n reaksie by jou wil uitlok. Jy kan hom/haar die plesier hiervan ontsê deur kalm te bly en nié te reageer nie. Voorgestelde huisveranderings wat gestaak moes word, kry rondom die 24ste weer die groen lig. Hoewel jy waarskynlik ’n kort rukkie moet wag om die finale planne uit te voer, kan jy ten minste weer begin planne maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees