Jy en jou geliefde sit vas oor hoe om jul individuele loopbaanpaaie die beste te bestuur sodat julle albei kan floreer pleks van oorleef.
Dis sinloos om jou kop teen die muur te stamp as julle nie vordering maak nie.
Julle het dalk net ’n bietjie van ’n blaaskans weg van mekaar nodig, so hoekom nie net vir eers aanvaar dat julle van mekaar verskil nie.