book-icon Uitgawe 6 Oktober 2022

Jou sterre vir die week – 6 Oktober 2022

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
22 Jul – 22 Aug
22 Jul – 22 Aug

Die kosmiese skriba, Mercurius, vestig hierdie week in jou teken, en gee jou groter mag met kommunikasie en om jou sê te sê. 

’n Volmaan oorkant jou teken op die 9de sal dinge oor jou liefdeslewe openbaar wat jy dalk eerder nie wou wou weet nie. 

Wees dapper genoeg om dit in die gesig te staar en dan aspekte daarvan te verander. As jou geliefde op die oomblik ietwat verlore voorkom, laat hom/haar begaan en gee hulle ruimte. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees