book-icon Uitgawe 2 Desember 2021

10 dinge oor die 2de seisoen van 'Alles Malan'

akkreditasie
Alles Malan
Alles Malan

Toe die laaste episode van die familiedramareeks Alles Malan in 2019 uitgesaai is, het kykers reeds gesê hulle wil langer by die Malans kuier.

Maande lank is gegis of die reeks vir ’n tweede seisoen hervat sou word, en in Oktober vanjaar het kykNET eindelik aangekondig die reeks is eersdaags terug op die kassie.

Nes met alle goeie familiedramas is daar in hierdie seisoen meer as genoeg kinkels om kykers vir 13 episodes vasgenael voor die kassie te hou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees