book-icon Uitgawe 26 November 2020
Deel

10 dinge oor kykNET se nuwe reeks ‘Siende blind’

akkreditasie
(Van links) Pietie Beyers, Liezl de Kock, Christopher van der Westhuizen en Hanli Rolfes is almal in die reeks te sien.  Foto: kykNET
(Van links) Pietie Beyers, Liezl de Kock, Christopher van der Westhuizen en Hanli Rolfes is almal in die reeks te sien. Foto: kykNET

Dié gesinsdrama gaan oor ’n profiel-samesteller van die Suid-Afrikaanse Polisiediens, Lena Schoeman (Liezl de Kock), wat tydens die inperking saam met haar veel jonger man, Roelof (Pietie Beyers), en paranoïese seun, Henry, in sy ouerhuis intrek.

Namate die dae verbystap, raak Lena ál agterdogtiger oor haar skoonfamilie en dinge bereik ’n gevaarlike kookpunt. Haar skoonma, Marinette (Hanli Rolfes), se oorbeskermende gedrag by die huis versteek ’n donker geheim.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees