book-icon Uitgawe 11 Julie 2019

7de Laan se Hilda en Binnelanders se Jana vanaand saam op TV

akkreditasie
Carmen en Duncan in ’n toneel uit die reeks. Hulle speel ’n egpaar.
Carmen en Duncan in ’n toneel uit die reeks. Hulle speel ’n egpaar.

Die storiekoördineerder van die kykNET-sepie Suidooster, het met dié komediereeks se konsep vorendag gekom.

Hy het eendag by die werk opgedaag en gesê: “Dink julle nie dit sal lekker werk as ’n voormalige rolprentster wat voorheen aan die kollig gewoond was skielik alles verloor en moet begin till-slaan om die pot aan die kook te hou nie?” Die saadjie vir Lui Maar Op, Belinda is geplant.

Die reeks het reeds in Oktober 2017 die groen lig gekry, maar daar is eers aan die draaiboek getimmer voor vervaardiging begin het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees