book-icon Uitgawe 22 April 2021

'Arendsvlei'-akteur laat ons 'G.I.L' van die lag

akkreditasie
Gershwin Mias. Foto: kykNET
Gershwin Mias. Foto: kykNET

Die reeks gaan oor Barry Wiese (Bennie Fourie) wat baie opgewonde is toe hy ’n pos kry om ’n internasionale lughawe te bestuur. Maar sy vreugde verdamp toe hy besef dis letterlik in die gopse . . . Hy en sy personeel sal jou lagspiere kielie.

Ek vertolk die rol van Prof, ’n man wat nog die wêreld probeer verken. Hy is baie kreatief wat eienaardige idees betref, en hy beeld dit vol selfvertroue uit saam met sy beste vriend, Tips (Ruan Wessels), wat saam met hom by die lughawe werk. 

Ons het dit verlede jaar op die plaas Diemerskraal naby Wellington in die Wes-Kaap verfilm. Daar was klein vliegtuie en helikopters; dit was awesome om op ’n regte klein lughawe te skiet.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in