Deel

Beer Adriaanse binnekort saam met sy aktrise-meisie op TV te sien

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die 'Fynskrif'-akteur Beer Adriaanse en sy aktrise-meisie Carla Smith is volgende week vir die eerste keer saam in ’n televisiereeks te sien. Foto's: Corrie Hansen en kykNET
Die 'Fynskrif'-akteur Beer Adriaanse en sy aktrise-meisie Carla Smith is volgende week vir die eerste keer saam in ’n televisiereeks te sien. Foto's: Corrie Hansen en kykNET

Hulle is albei akteurs, en al twee jaar ’n paartjie, maar Beer en Carla was nog nooit saam in ’n televisiereeks te sien nie. Maar nou vertolk hulle die rolle van Meyer Basson en Cezanne Dippenaar in die kykNET-reeks Mooiweer en warm. 

“Ons twee skryf dikwels saam en sal dan ’n lessenaar deel en dae lank omsit en elkeen aan hul onderskeie projekte skryf wat soms ’n bietjie alleen kan raak,” sê Beer.

Maar om ’n televisiestel met Carla te deel is ’n heel ander ervaring. “Ek moet sê dit was baie lekker. Date nights was skielik ’n woorde-hardloop-aand.”

Beer het voorheen aan Huisgenoot vertel dis nogal “intimiderend” om so ’n "ongelooflike aktrise" as meisie te hê. Carla was die afgelope paar jare te sien in reekse soos Tydelik terminaal, Ekstra medium en Troukoors.  

En hy het haar werk al voor hulle ’n paartjie was bewonder. “Lank voor ons uitgegaan het was sy my gunstelingaktrise. So dit was ook net lekker om haar in aksie te sien op daardie manier, as mede-akteur.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees