‘Binnelanders’: Operasie Mansoek vir dr. Annelize

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Binnelanders se Annelize moet ‘n man kry. Foto: Verskaf
Binnelanders se Annelize moet ‘n man kry. Foto: Verskaf

Die kykNET-sepie Binnelanders se Elise Kruger (Lindie Stander) het besluit as dr. Annelize Roux (Cindy Swanepoel) dan nie self die bul by die horings wil pak nie, moet sy wat Elise is maar Kupido speel.

Dit is dalk moeiliker gesê as gedaan, want Annelize het immers deur die jare al min of meer met almal by die hospitaal ’n onsuksesvolle verhouding gehad. Maar wie weet, dalk verloop dinge dié keer anders met Elise se hulp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees