book-icon Uitgawe 7 Oktober 2021

'Blood & Water': Greteli, Arno en kie gaan terug in tyd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Netflix-reeks Blood & Water is terug vir ’n tweede seisoen. Die sterre deel staaltjies van hul eie matriekafskeid. Foto's: Verskaf
Die Netflix-reeks Blood & Water is terug vir ’n tweede seisoen. Die sterre deel staaltjies van hul eie matriekafskeid. Foto's: Verskaf

Greteli, wat die rol van Reece van Rensburg in die reeks vertolk, het in 2019 aan die Hoërskool Stellenbosch gematrikuleer. 

“Ek het ’n geel rok gedra en toe ek in die saal aankom, het die sjampanjenooientjie die hele bottel sjampanje per ongeluk op my uitgegooi. My rok het ook op die aand geskeur,” onthou Greteli en lag. 

Al het byna alles skeefgeloop, het sy tog die aand geniet. “Ek het ’n meer suksesvolle matriekafskeid op Blood & Water gehad, wat lekker was.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees