Deel

‘Boer soek ’n vrou’: Skokkende kinkel in die plaaskabel toe finale keuses gemaak word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die boere maak hul finale keuses. Foto: Verskaf
Die boere maak hul finale keuses. Foto: Verskaf

Kyk nou maar net wat het dié week in die kykNET-maatsoekreeks Boer soek ’n vrou op Francois se plaas in Oudtshoorn gebeur. Sy twee kuiergaste, Vanessa en Lorinda, het reeds laat blyk dat hulle albei ewe erg oor die volstruisboer is. 

Lorinda het hom dié week weer gekomplimenteer en ook gesê sy glo sy het alles gedoen om vir hom te wys hoe sy oor hom voel en dat sy in hom en sy boerdery belangstel.

Uitstemtyd breek aan en ’n senuagtige Francois moet kies wie moet gaan. Eers verduidelik hy hy soek ’n vrou met wie hy alles saam kan doen vir die res van sy lewe. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

1 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees