Deel

DGA: Bibi berou haar besluit en Olive is verward oor hoekom haar gewig stilstaan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: VIA
Foto: VIA

Maar, in die jongste episode van Die groot afskud (DGA) erken Bibi sy is spyt oor haar besluit. 

“Ná die spanskuif het dit my getref: Ek het dalk my wen weggee. Dis toe ek my gevoelens begin weg eet en drink,” vertel sy aan die program se sielkundige, Dewald Louw.

Daarna het Bibi 3 kg aangesit en dít het haar hard getref. “Ek het net weer so alleen gevoel,” verklaar sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

15 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees