Deel

DGA: Pa se dood vreet aan Eddie; Karlien se jare pla haar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
DGA: Pa se dood vreet aan Eddie; Karlien se jare pla haar.
DGA: Pa se dood vreet aan Eddie; Karlien se jare pla haar.

Eddie Wallace (37), ’n pa van een, se hartsbegeerte is om saam met sy seun te kan speel, sonder om te voel dis te veel moeite. “Ek wil ’n slag net gesond wees. En weer saam met my laaitie kan speel.”

Dink jy aan ’n gewigverlies-program gaan draai jou gedagtes onmiddellik by die Amerikaanse TV-program The Biggest Loser. Daar word individue deur wrede uitdagings gesit om gewig te verloor. 

Maar VIA se Die groot afskud is ’n ander soort gewigverlies-program. Daar werk deelnemers nie net aan hul lyf nie, maar ook aan hul gees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees