book-icon Uitgawe 21 Oktober 2021

'Die broer toer': Fynskrif-ster en sy broers se ongelooflike motorfiets-avontuur

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Fourie-broers, (van links) Bennie, Reynold en Wilbrie, durf die langpad aan op hul motorfietse in Die broer toer. Foto: kykNET
Die Fourie-broers, (van links) Bennie, Reynold en Wilbrie, durf die langpad aan op hul motorfietse in Die broer toer. Foto: kykNET

Gehoor van die akteur, die dominee en die sakeontwikkelaar wat saam gaan motorfietsry het? 

Dit klink dalk soos die inleiding van een van daai outydse grappies, maar dis presies wat die drie Fourie-broers graag saam doen – en dikwels met skreeusnaakse gevolge. Soos wanneer een sy borshare moet skeer of neushare moet uitpluk omdat hy ’n uitdaging verloor het. 

Ons praat hier van Bennie (33), Wilbrie (35) en Reynold (37) van Die broer toer, kykNET se nuwe reisprogram. Saam vat hulle op hul ysterperde die langpad na bestemmings soos Riemvasmaak, Vioolsdrift en die Koue Bokkeveld.

Maar dis nie jou gewone motorfietsavontuur nie. Die ryery word afgewissel met prettige uitdagings, maar ook met ernstige lewensgesprekke wat jou ontroer. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees