book-icon Uitgawe 29 April 2021

‘Die Byl’ is terug: 5 vrae aan dr. Shani van Rooi

akkreditasie
Trudy en Marvin-Lee Beukes in ’n toneel uit Die Byl. Foto: KykNET
Trudy en Marvin-Lee Beukes in ’n toneel uit Die Byl. Foto: KykNET

Trudy van Rooy is weer as dr. Shani van Rooi te sien. Kom ons leer haar beter ken.

Shani is die teenoorgestelde van my, maar sy is in ’n stadium van haar lewe waar sy moet nadink oor die verwagtings wat sy van die lewe koester en wat dit beteken om iemand regtig lief te hê.

Op Stellenbosch in die Wes-Kaap. My familie strek oor vyf generasies op die dorp.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees