book-icon Uitgawe 20 Januarie 2022
Deel

'Die Byl' is terug vir ’n 4de seisoen! Hier's 10 dinge oor dié speurreeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Byl
Die Byl

Tien episodes van naelbyt-aksie is net die ding om die nuwe jaar mee te begin. Byl en sy span keer terug vir ’n vierde seisoen waarin hulle legkaartstukke moet uitpluis om nuwe reeksmoorde op te los. Nes die vorige drie seisoene beloof dit om kykers weekliks te laat regop sit. 

In elk van die 10 dubbel­episodes – een ondersoek wat oor twee episodes strek – is ’n reeksmoordenaar op wie se spoor kol. Piet van der Bijl (gespeel deur Waldemar Schultz) en sy span speurders is. Daar is ’n deurlopende storielyn: ’n psigopaat wat ’n groot sirkel van invloedryke mense in sy sak het. 

Die gewese 7de Laner Waldemar klim weer in die skoene van Byl, en Marvin-Lee Beukes, wat tans te sien is as die tweeling Donovan en Greg in Suidooster, is weer te sien as kapt. Juan Stuurman.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

30 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees