book-icon Uitgawe 8 November 2018

DIE KONTRAK: Sangeres Monique leer baie oor haarself

akkreditasie
Monique, Dewald Wasserfall en Tarryn raak opgewonde oor die sangtalent. Foto: Dino Codevilla.
Monique, Dewald Wasserfall en Tarryn raak opgewonde oor die sangtalent. Foto: Dino Codevilla.

“Ek het heelwat oor myself geleer, en om deur deelnemers omring te word wat ’n nuwe honger vir die musiekbedryf het, laat jou eie vuur weer warmer brand,” vertel sy.

Sy is een van dié VIA-reeks se vier mentors wat aspirantsangers touwys maak. Albei deelnemers wat onder Elvis Blue se vlerk was, is uit die kompetisie geskakel, terwyl Dewald Wasserfall nog albei sy kandidate oorhet.

Tarryn Lamb en Monique het elk een van die twee deelnemers oor wat hulle uit honderde video-inskrywings vir die TV-sangkompetisie gekies het

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees