book-icon Uitgawe 7 Januarie 2021

Dié reekse kan jy na uitsien in 2021

akkreditasie
Foto: kykNET
Foto: kykNET

In hierdie spesiale reeks word teruggekyk na die 13 opspraakwekkendste stories uit die eerste vyf seisoene van Huisgenoot: Ware lewensdramas wat kykers laat regop sit het.

Hieronder is die moord op die Matiestudent Inge Lotz in 2005, die Hansie Cronjé-sage en die raaisel van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff, wat in die laat 1980’s ses jong meisies ontvoer het.

In dié nuwe reeks ontmoet twee wildvreemdelinge in elke episode mekaar skraps geklee in die bed – en dít terwyl die kameras rol.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees