book-icon Uitgawe 18 April 2019

Dis hoekom Game of Thrones die grootste TV-spektakel ooit is

akkreditasie
Die gevreesde Night King van die televisiereeks Game of Thrones.
Die gevreesde Night King van die televisiereeks Game of Thrones.

Skuif jou gereed: Winter is coming . . . vir die allerlaaste keer. Dis nou al agt jaar en sewe seisoene sedert die gedoemde Ned Stark dié woorde, wat wêreldwyd ’n sêding geword het, die eerste keer geuiter het.

En nou staan alles einde se kant toe: Die finale seisoen van Game of Thrones (GoT), die fantasiereeks wat TV-rekords laat spat, oud en jonk voor die kassie vasgenael gehou en van onbekende akteurs super­sterre gemaak het, is eindelik hier.

Met GoT-koors wat nou hoog genoeg loop om vir altyd met die gevreesde winter klaar te speel, kyk ons terug na een van televisie se suksesvolste verskynsels.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees