book-icon Uitgawe 26 Mei 2022

Disney+ is in Suid-Afrika! Hier is 10 moet-kyk reekse vir jou stroomlys

akkreditasie
Disney+
Disney+

Ewan McGregor vertolk die hoofrol van Obi-Wan Kenobi in dié langverwagte reeks. Dit begin 10 jaar ná die dramatiese gebeure van die 2005-fliek Star Wars: Revenge of the Sith toe Obi-Wan Kenobi sy grootste nederlaag moes konfronteer: sy ondergang en die verraad van sy beste vriend en Jedi-leerling, Anakin Skywalker, wat oorgegaan het na die donker kant as die bose Sith Lord Darth Vader. 

Die Jedi’s gaan deur ’n rowwe tyd, sê die reeks se regisseur, Deborah Chow. “Die meeste van die Jedi’s is dood. Baie van hulle word gejag deur die Inquisitors. Dis ’n donker tyd om ’n Jedi te wees, en die meeste van hulle kruip weg of is dood.” 

Obi-Wan glo hy het Anakin (Hayden Christensen) doodgemaak en al sy vriende is dood of kruip weg. “Dis ’n swaar tyd vir Obi-Wan.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

7 Julie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees