Huisgenoot het heel eerste gaan aanklop by die Queen Bee van die Silver Lakes-landgoed in Pretoria.
Renske, die eienaar van die Suid-Afrikaanse franchise van die Mrs. Globe-skoonheidskompetisie, woon al 16 jaar hier saam met haar man, Heinrich.
Sy het voorheen verklap die Rolls-Royce wat buite haar ruim woonhuis staan, is eintlik tweedehands. Lees hier: