book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Dit gons oor 'Squid Game': Waaroor gaan die bohaai?

akkreditasie
'Squid Game'. Foto: Gallo Images/Getty Images.
'Squid Game'. Foto: Gallo Images/Getty Images.

Squid Game het uit die bloute vanjaar se gewildste reeks geword en kultusstatus aanlyn gekry. In dié Koreaanse rillerdrama ding 456 desperate deelnemers teen mekaar mee in ’n geheimsinnige en dodelike oorlewings­wedstryd. Hulle moet op ’n afgeleë eiland deelneem aan verskeie rondes van tradisionele Koreaanse kinderspeletjies.

Die wenner loop weg met prysgeld van 45,6 miljard won wat hulle uit hul finansiële ellende kan help. En die verloorders? Hulle betaal met hul lewe. 

Squid Game is nou Netflix se grootste reeks ooit. Meer as 111 miljoen Netflix-profiele het na die reeks van nege episodes gekyk sedert dit op 17 September op dié stromingsdiens uitgereik is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees