book-icon Uitgawe 28 Mei 2020

Emo Adams slaggereed vir ‘Noot vir noot’ se 45ste seisoen

akkreditasie

Die 45ste seisoen van dié musiekvasvrareeks begin eersdaags op SABC2, en Emo beloof dat dinge net nog meer pret gaan raak in sy tweede seisoen as aanbieder.

“Die eerste seisoen was out there, so die mense het soort van gesien wat om te verwag. Omdat hulle weet wat om te verwag het die deelnemers geweet hulle kan hulself net meer enjoy, hulle kan pret hê met hulself. Sommige deelnemers gaan in karakters in.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees