book-icon Uitgawe 6 September 2018

Fynskrif-akteurs verlief en jare al ‘sielsgenote’

akkreditasie
Anders as hul Fynskrif-karakters is Cintaine Schutte en Carel Nel nou al sewe jaar lank dolgelukkig saam. Foto: Corrie Hansen
Anders as hul Fynskrif-karakters is Cintaine Schutte en Carel Nel nou al sewe jaar lank dolgelukkig saam. Foto: Corrie Hansen

Ons sien haar deesdae as die vuurvreter-prokureur wat haar werk bo álles stel. Hy, daarenteen, was haar onseker kunstenaar-minnaar wat tog so gesmag het na net ’n bietjie erkenning en respek. En toe hy dit nie kry nie, verkul hy haar . . .

Maar die skyn kan bedrieg. Want weg van die kameras is Cintaine Schutte (31) en Carel Nel (33) baie anders as Katrien en Sam, hul karakters wie se verhouding in die kykNET-regsreeks Fynskrif onlangs op die rotse beland het.

Trouens, hulle is al jare lank verlief, in ’n verhouding en gelukkig saam. “Ons het respek vir mekaar en mekaar se loopbane,” vertel Carel oor hul verhouding van sewe jaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees