book-icon Uitgawe 6 Oktober 2022

Geheime, verbode liefde, wraak: Als wat jy moet weet oor ‘Diepe Waters’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf
Foto: Verskaf

Die reeks is in Johannesburg geskiet deur Penguin Films wat ook verantwoordelik is vir Arendsvlei en die dramareekse Afgrond en Projek Dina. Kom ons ontmoet die Swartse!

Justin Strydom (kaptein Leon Cutts in die reeks Snitch) vertolk die rol van Gys Swarts. Dié pa van twee is geldgierig, leef bo sy ver­moëns en sal selfs sy naastes seermaak om te kry wat hy wil hê. Hy wil ’n internasionale sportakademie op die been bring en plaas baie druk op sy kleindogter om in die swembad te presteer. Lea Vivier speel Gys se liefde, Meghan. 

Getroud met rugby se Altus Theart is te sien as Gys se ­oudste seun, Rossouw. As die swemklub se boekhouer het hy ’n wit-of-swart-benadering tot dinge. Werner Coetser, eweneens van Getroud met rugby-­faam, is sy jonger broer, Jacques. Jacques is ’n swemafrigter wat die vroue se knieë lam maak. Hy bly op sy pa se erf en het nog altyd in sy skaduwee geleef – en Gys dink hy is ’n onderpresteerder.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

8 Desember 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees