HG gesels met Simoné Pretorius oor haar nuwe rol in ‘Legacy’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die aktrise Simoné Pretorius is nou te sien as Chanel in 'Legacy'. Foto: Verskaf
Die aktrise Simoné Pretorius is nou te sien as Chanel in 'Legacy'. Foto: Verskaf

Die Binnelanders-aktrise sê sy het reeds die tonele in Februarie vanjaar verfilm, so dit voel soos ’n leeftyd gelede. 

“My karakter se naam is Chanel en sy kom van Bloemfontein af. Sy en haar familie is na aan mekaar, hoewel ons nooit regtig meer van haar familie hoor of te siene kry nie,” vertel Simoné aan Huisgenoot. 

“Sy is ’n baie oulike, plat op die aarde meisie en is so half alles wat Stefan nodig het. Sy kom in en sy slaan Stefan se voete onder hom uit. Hy weet nie eintlik wat hom tref nie. 'n Mens moet nou maar kyk wat verder met hul liefdesverhaal gebeur, maar dié twee raak nogal smoorverlief op mekaar en dan is daar so een of twee komplikasies wat opduik,” voeg sy by. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

6 Oktober 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in