book-icon Uitgawe 7 Oktober 2021

HG gesels met woelige ‘Arendsvlei’-akteur Earl Kruger

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die akteur Earl Kruger is deesdae in Arendsvlei te sien. Foto: Verskaf.
Die akteur Earl Kruger is deesdae in Arendsvlei te sien. Foto: Verskaf.

Earl Kruger (22) kan deesdae op die kassie gesien word as die stillerige leerder Eugene Jansen in Arendsvlei. “Hy is sy ma se babatjie. Sy pamperlang hom, maar sy pa glo sy ma maak hom te sag groot en hy probeer hom op ’n ander manier grootmaak,” sê die akteur. 

Dis juis danksy twee van dié reeks se sterre dat hy vandag op TV naam maak. In 2019 was hy ’n gas by Menicia Sass, wat destyds Chantel in Arendsvlei gespeel het, se 21ste verjaardagpartytjie.

Daar het hy ’n ou lektor van haar ontmoet. “Hy het gehoor dat ek aan die ATKV-tienertoneelkompetisie deelgeneem het en het gevra of ek dalk in sy toneelstuk 9de maand wou speel.” 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees