book-icon Uitgawe 18 Maart 2021

HG kuier by Nina Smit, 'Die boekklub' se Debbie

akkreditasie
Nina Smit vertolk die rol van Debbie in 'Die boekklub'. Foto: Anneri van Vuuren
Nina Smit vertolk die rol van Debbie in 'Die boekklub'. Foto: Anneri van Vuuren

Die 25-jarige Kapenaar is te sien as die student Debbie in die derde seisoen van Die boekklub. Debbie is ’n student van die letterkunde en het ’n ogie op die hoofkarakter, Tom Niemand (Armand Aucamp).

“Sy is baie aangetrokke tot hom. Sy is boekslim en emosioneel intelligent, maar sy kom gou agter dat Tom nie werklik in haar belangstel nie,” vertel Nina. “Sy koester tog baie hoop dat Tom haar sal begin waardeer.”

Die reeks wemel van bekende gesigte en speel af op die Karoo­dorp Merweville naby Beaufort-­Wes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees