book-icon Uitgawe 12 Maart 2020

Hoor my, sien my, soen my se Charlotta smoorverlief

akkreditasie
Charlotta Eastes en Jayvee Scott het mekaar tydens die verfilming van Hoor my, sien my, soen my ontmoet. 
Foto: Verskaf
Charlotta Eastes en Jayvee Scott het mekaar tydens die verfilming van Hoor my, sien my, soen my ontmoet. Foto: Verskaf

Sy het sommer net ingeskryf om te kyk wat gebeur. Sonder enige verwagtings; sonder enige hoop om werklik liefde te vind. Maar toe tref Kupido se pyltjies Charlotta Eastes (34) wel ná haar deelname aan kykNET se nuwe maatsoekreeks, Hoor my, sien my, soen my.

Ja, sy en Devon Jay Scott (42), of Jayvee soos sy vriende hom noem, is nou ’n paartjie en smoorverlief, bevestig Charlotta, ’n haarstilis van Johannesburg, aan Huisgenoot.

In die reeks gaan ’n deelnemer met drie potensiële pasmaats wat elkeen ’n lyfkamera dra op ’n virtuele afspraak. Die deelnemer kan glad nie sien hoe die potensiële pasmaats lyk nie, maar sien wel op ’n skerm in die ateljee waar hulle is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees