book-icon Uitgawe 14 Oktober 2021

Huisgenoot kuier saam in die kombuis en gesels met ‘My Kitchen Rules SA’ se gewilde beoordelaars

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
My Kitchen Rules
My Kitchen Rules

João da Fonseca (33), oftewel J’Something, is ’n man van vele talente. Hy is nie net bekend as die hoofsanger van Mi Casa nie; hy is ook ’n voorslag in die kombuis en het al die kosprogramme Something’s Cooking op Mzansi Magic en What’s for Dinner? op SABC3 aangebied.

Ek was baie dankbaar vir die geleentheid. Dit maak my opgewonde om weer iets te kan doen waaroor ek absoluut mal is.

MKR is ’n program oor tuiskokke – mense wat om ’n tafel sit en oor ’n bord kos kan gesels. Ek dink ons almal se belangstelling in kos het tydens die inperking heelwat gegroei. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees