book-icon Uitgawe 16 Augustus 2018

KYK: 7de Laan-manne raak te laf vir woorde

akkreditasie
Om Vrouedag te vier, het van 7de Laan se mans soos vroue aangetrek
Om Vrouedag te vier, het van 7de Laan se mans soos vroue aangetrek

“Hulle het voluit gegaan! Hare, grimering, vroueklere, alles. Hulle was letterlik ’n dag lank in ’n vrou se skoene,” het 7de Laan se woordvoerder, Rosa-Mari le Roux, aan Huisgenoot gesê oor die episode van 9 Augustus.

Benewens dat hulle soos Evas aan­getrek was, het die manne ook respek betoon deur ’n spesiale rapliedjie, Die Vrou, te sing.

“Die storielyn was dat die mans ’n konsert hou om geld vir ’n vroueskuiling in te samel,” het Rosa-Mari verduidelik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees