book-icon Uitgawe 7 Februarie 2019

Kyker herleef eie trauma na 7de Laan se Connie brand

akkreditasie
Christel Rawstorne het in 2017 erg verbrand. Foto’s: Sharon Seretlo
Christel Rawstorne het in 2017 erg verbrand. Foto’s: Sharon Seretlo

Uit die hoek van haar oog sien sy die noodlig op die kragbreker flikker. En met ’n dekade se ervaring as elektrisiën agter die rug weet sy wat gebeur: Dis ’n kortsluiting op die kragbreker waardeur 400 volt stroom.

Binne ’n millisekonde kan sy onherkenbaar verbrand of dalk selfs sterf.

Die 46-jarige Christel Rawstorne draai haar gesig weg, knyp haar oë toe en voel die hittegloed aan die linkerkant van haar gesig en nek. Sy val op die grond neer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees