book-icon Uitgawe 27 Januarie 2022

Liegstories en trane in ‘Ram vir ’n Rus’: Heinrich praat oor ‘swangerskap’-bom

akkreditasie
Heinrich en Tanya in Ram vir ‘n Rus. Foto: Verskaf
Heinrich en Tanya in Ram vir ‘n Rus. Foto: Verskaf

Dit klink soos menige jong man se grootste nagmerrie. Hy beëindig die liefdesverhouding met sy meisie. Sy soebat herhaaldelik, maar hy wil hy nie die verhouding ’n tweede kans gee nie. Dan pieng sy foon met die nuus wat sy lewe in ’n oogwink verander: Sy is swanger.

En dit is presies wat gebeur het met Ram Heinrich Olwage (26), een van die deelnemers aan VIA se maatsoekprogram Ram vir ’n Rus.

Kykers het onlangs gesien hoe hy en sy gekose Rus, Tanya Belianicheva (23), se romanse misluk en hy haar die deur van sy huis in Villeria, Pretoria, wys. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

26 Mei 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees