'Maak my famous' keer terug met nuwe reëls weens covid-19

akkreditasie
Tarryn Lamb en Emo Adams is die aanbieders van die talentsoekreeks Maak my famous. Foto: kykNET
Tarryn Lamb en Emo Adams is die aanbieders van die talentsoekreeks Maak my famous. Foto: kykNET

Die program, wat deur die sangers Emo Adams en Tarryn Lamb aangebied word, het aan die begin van Junie ’n agt weke lange produksiebreek geneem weens die coronakrisis en die inperking. Dit was ook net nadat hulle vanjaar se top-10-deelnemers bekendgemaak het. 

Kykers kan uitsien na heelwat opwindende veranderinge wanneer die program weer begin.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

21 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees