'Maak my famous' se Bernice kuier op '7de Laan': 'Dis soos 'n droom'

akkreditasie
Die sangeres Bernice West. Foto: Robin Malherbe.
Die sangeres Bernice West. Foto: Robin Malherbe.

En dit blyk of ’n paar van haar duisende nuwe aanhangers selfs in die fiktiewe Hillside op die SABC2-sepie 7de Laan woon.

Vanaand kuier die sangeres Bernice West in die gewilde Laan en vermaak sy dié aanhangers en haar aanhangers tuis met ’n optrede. 

Sodra die aanvanklike opwinding bedaar het, het Bernice sommer dadelik tuis gevoel op die 7de Laan-stel toe sy sowat ’n maand gelede haar tonele verfilm het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

28 Oktober 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees