book-icon Uitgawe 9 Februarie 2023
Deel

‘Mooiweer en warm’: 10 goed oor Paul C. Venter se nuwe sterbelaaide dramareeks

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: KykNet
Foto: KykNet

1. Dié splinternuwe dramareeks, wat op 7 Februarie sy debuut op kyk­NET maak, bestaan uit 13 episodes en gaan oor ’n dominee van ’n kerk op die Hoëveld wat soos vele van haar mede-­predikante sukkel om die kerk se koffers vol te kry.

Daarom stem sy in om ’n kontrak te sluit om ’n gereelde Saterdagmark op die kerkterrein te hou. Kykers sal in die volgende paar weke die lewe van dié naweeksmouse volg en deel in hul blyd­skap, swaarkry, oorwinnings en verliese.

2. Soos die karakters die kykers met hul sout-van-die-aarde-manewales inkatrol, word die spanningslyn versterk wanneer die ondenkbare in die agtergrond gebeur. Die damwal reg bokant die gemeenskap gaan bars . . . en al mense wat hiervan weet, is die wetenskaplikes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

23 Maart 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees