Naguilklub deel die soet én suur van ouerskap op Minki se geselsprogram

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
K
K

Nou maak hulle ook op die kassie ’n draai in ’n weeklikse insetsel op Minki van der Westhuizen se geselsprogram Minki op VIA (DStv-kanaal 147), waar hulle onderwerpe uit hul gewilde boek, Meer as net ’n ma, bespreek.

Die Naguilklub is deur Lente Swift (40), Juanli Theron (37) en Suzanne Smit (38) gestig. Die vroue beskryf hulself as “drie normale, Afrikaanssprekende mammas”. Hulle het die digitale platform geskep om hul eie ervaringe van ouerskap – die mal, snaakse en totaal belaglike oomblikke, die soet én die bitter – te deel met ander ma’s.

Hulle het gou ’n gemeenskap van medenaguile geskep lank voor hul boek verlede jaar gepubliseer is. Die vroue het nou ’n weeklikse insetsel op Minki se geselsprogram op VIA, wat draai om gesprekke oor ma- en vrouwees. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

29 September 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in