book-icon Uitgawe 30 September 2021

'Nêrens, Noord-Kaap'-akteurspaar trou eersdaags regtig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Dean as Jan-Jan Buys in Nêrens, Noord-Kaap. Bianca speel sy vrou. Foto: Verskaf
Dean as Jan-Jan Buys in Nêrens, Noord-Kaap. Bianca speel sy vrou. Foto: Verskaf

Sonstrale syfer deur die gietende reën toe die paartjie aangehardloop kom.

As hierdie ontmoeting met die akteurs Dean Balie en Bianca Flanders ’n fliek was, sou “Jakkals trou met Wolf se vrou” ’n gepaste titel gewees het.

En die twee hoofspelers skitter in hul rolle: Sy met dieselfde krullebol as die hoofkarakter in haar kinderboek, Prinses Pampoenpit, en hy, skoongesig en aantreklik.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees