book-icon Uitgawe 28 Oktober 2021

Ontbytsake: Meer as 1 000 episodes later deel 'Huisgenoot' 'n paar geheime

akkreditasie
Die Ontbytsake-aan­bieders, (van links) Leon Gropp, Corli Botha, Dawie Roodt en Eloise Cupido.
Die Ontbytsake-aan­bieders, (van links) Leon Gropp, Corli Botha, Dawie Roodt en Eloise Cupido.

Die program Ontbytsake se eerste episode is 21 jaar gelede op kykNET uitgesaai toe dit met nasionale blootstelling hoofsaaklik ’n hupstoot aan klein sakeondernemings wou gee.

Nie net het die joernaalprogram toe sommer blitsvinnig ’n gesogte platform onder ondernemings geword nie; die program het ook ’n lekker kuierplek geword waar bekendes weekliks in die ateljee ’n draai maak om te gesels oor die nuutste nuus vanuit die sakewêreld, kunste, sport en politiek.

Ontbytsake vier op 23 Oktober ’n besonderse mylpaal wanneer die 1 000ste episode uitgesaai word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees